Insured Investment Brokers cc

Money Personality

Hoe goed ken jy jouself?

Het jy geweet dat jy ‘n geldpersoonlikheid het?  En dat jou geldpersoonlikheid jou houding teenoor geld bepaal en ‘n direkte invloed het op die manier hoe jy geld genereer, spaar en spandeer? Lees verder….

What’s your Money Personality?

Thorough research has shown that an investor’s “money personality” is an important consideration when making investment decisions. The following feature is posted on health.com under “mind” for your consideration. Read more….