Wat die Kenners sê

Wat die Kenners Sê Mei 2008 Ekonomiese & Mark Analise

 Die tekens is duidelik vir my as ‘n Finansiële Adviseur, en gesien uit verskillende hoogs-gekwalifiseerde ontleders se gesigspunt, dat dit beslis ‘n tyd is om vas te hou aan jou aandele of aandeel-gekoppelde beleggings.  Professor Chris Harmse sê die volgende:  “In die Maart-uitgawe van die tegniese ontleding is voorspel dat die ‘regstelling’ in die Top

Wat die Kenners Sê Mei 2008 Ekonomiese & Mark Analise Read More »

Wat die Kenners sê

Professor Chris Harmse se Ekonomiese en Mark-analise verskaf hierdie week interessante leesstof.  Sy kommentaar in sy afsluitparagraaf is veral belangrik vir jou en my, naaamlik:  “Gegewe die verwagte sterk styging in elektrisiteitspryse in April, sal inflasie steeds sterk styg. Dus verwag ons dat aandelepryse nog ‘n afwaartse korreksie kan ondervind en vir die volgende drie

Wat die Kenners sê Read More »